Minister van Landbou gee nuwe oorsig en planne vir die bek-en-klouseer entstof.

Loading player...
Deel van Suid-Afrika se planne om bek-en-klouseer in die toekoms te bestuur, is om teen die eerste kwartaal van volgende jaar te begin om entstof te produseer. Intussen sal nog entstofdosisse binnekort uit Botswana ingevoer word.
2 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min