Die Vuurwapenwet in SA het heelwat implikasies, veral vir boere.

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Zane Koeberg, 'n vuurwapeninstrukteur van Bloemfontein oor die vuurwapenwet in Suid-Afrika en die implikasies daarvan, veral op boere.
8 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min