Eerste kleinhandel-akademie vir landbou gestig in Bloemfontein

Loading player...
Die Peritum Kleinhandelsakademie, ‘n eerste vir die Suid-Afrikaanse landboubedryf,het ten doel om bestaande en aspirant handelswerknemers toe te rus met die nodige vaardighede vir hierdie dinamiese handelsomgewing. OFM Inhoudsbestuurder,Elzette Boucher-Kruger gesels met Peritum Agri Instituut se Belinda Louw oor hul nuwe kwalifikasie.
8 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min