#ALT-Fokus met Venita - Almero en Chris van Beljon | 4 September

Loading player...
Almero en Chris van Beljon vat ons na die Boesmanland en saam sit ons onder die Melkweg. Chris vertel hoe die liefde van sy lewe sy hart se stories wakker maak en hoe Almero dit reggekry het om sy hart deel te maak van die kuns agter dit alles! Boesmanland Melkweg is net een van BAIE wat ons harte gaan steel.
4 Sep 2025 English South Africa Music · Music Interviews

Other recent episodes

#ALT-Fokus - Basson Laas | 6 Augustus 

Basson Laas is hierdie week Venita se #HOOF-Fokus op #ALT-Fokus! Hy gesels oor sy nuutste enkelsnit 'Every River' en speel ook vir ons 'n paar liedjies LIVE in die ateljee. 
6 Aug 39 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Deon GROOT | 4 Augustus

Venita 'check in' by Deon Groot om vir hom 'n GROOT geluk te sê met sy SAMA nominasie vir Beste Pop Album. Hy vertel meer oor wat 'Seisoene' die album vir hom beteken het die afgelope jaar en wat hy nog beplan met sy musiek.
4 Aug 7 min

#WeeksdaeVibesMetVenita - Daniel John | 28 Julie 

Daniel John bring die VIBES op ‘n DANSdag!!! Hy gesels met Venita op #WeeksdaeVibes oor sy nuutste enkelsnit ‘Believer’ en gee ook ons die kans om EKSKLUSIEF na sy volgende enkelsnit ‘Somebody To Hold’ te luister!
28 Jul 32 min