John Mellville gesels oor jong ooilammers en Dawie Killian gee die jongste wolnuus

Loading player...
Johan Gunter gesels met John Melville oor jong ooilammers wat nie moet gewig verloor vanaf speentyd tot paartyd nie en dan is dit ook weer tyd vir die nuutste nuus in die wolmark deur Dawie Killian, OVK Wolkantoor.
11 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min