Lukas van Niekerk,Voorsitter van die Bloemfontein Pluimveeklub gesels oor pluimvee en eksotiese voels

Loading player...
Met die oog op Nampo Alfa gesels Isabel van Tonder met Lukas van Niekerk, Voorsitter van die Pluimveeklub in Bloemfontein oor die ekstra vertakkings in boerdery wat as alternatiewe inkomste aangewend kan word. Ekstra vertakkings kan ook pluimvee of eksotiese voels wees.
16 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min