Estie Schreiber gesels oor die niere en blaas!

Loading player...
Jou niere en lewer werk hand aan hand saam om die liggaam gesond te hou. Laas week het hulle oor die lewer gesels, die week gesels hulle oor die niere.

Die produk A. Vogel Nephrosolid kan ondersteun. Beskikbaar by jou naaste apteek.

Vir meer inligting besoek: www.avogel.co.za of stuur vir Estie ‘n epos na info@sanatural.co.za
17 Sep 2025 3AM Afrikaans South Africa Arts

Other recent episodes

Nasionale Mondgesondheidsweek: Die belangrikheid van goeie mondgesondheid

Ter viering van Nasionale Mondgesondheidsweek gesels Laimi met Marceline Robyn oor die belangrikheid van goeie mondgesondheid. Hulle bespreek waarom gereelde tandheelkundige ondersoeke belangrik is, asook praktiese wenke oor hoe om jou tande en glimlag behoorlik te versorg. Goeie mondgesondheid is ’n belangrike deel van jou algemene gesondheid. ’n Bietjie ekstra…
18 Sep 3AM 7 min

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor OXIPROVIN

Jean-Louis gesels met Estie Schreiber oor OXIPROVIN en hoe dit gebruik word as deel van ’n gesonde leefstyl. Hulle bespreek die produk, waarvoor dit gebruik word en waarom dit belangrik is om enige gesondheidsproduk korrek te gebruik. Luister na die volledige gesprek vir meer inligting en praktiese raad.
16 Sep 7AM 12 min

Johan Hyman - Leerambagsman | Maak Spore

Vandag op Maak Spore gesels Elmero Strauss met Johan Hyman, ’n man wie se pad gekenmerk word deur entrepreneurskap, vakmanskap en ’n hart om terug te gee. Van sy ondersteuning van Droogtehulp Namibië en weeshuise tot die skep van handgemaakte leerprodukte – dis ’n gesprek oor waardes, kreatiwiteit en die…
15 Sep 7AM 7 min

Walk for Sight | Saamstap vir ’n goeie doel

Vandag op Gemeenskap Kalender gesels Elmero Strauss met Christelle en Sima oor Walk for Sight, ’n besonderse bewusmakings- en fondsinsamelingsstap wat op 10 Oktober plaasvind. Hulle vertel meer oor waarom hierdie inisiatief so belangrik is, hoe dit ’n verskil maak en hoe die gemeenskap kan saamstap vir ’n goeie doel.
15 Sep 7AM 7 min

Diere Maniere met Dr. Theuns Laubscher - 15 September 2026

Mark gesels met Dr. Theuns Laubscher oor alles wat met diere te doen het in hierdie insiggewende en boeiende program. Skakel elke Maandag om 16:45 in vir gesprekke oor troeteldiere en wild, met fokus op gedrag, sorg, praktiese wenke en fassinerende feite wat elke diereliefhebber sal waardeer.
15 Sep 2AM 2 min