Hondsdolheid is 'n skrikwekkende siekte wat wel voorkom kan word deur inenting

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester Cloete, Staatsveearts van Bloemfontein oor die gevaarlike siekte hondsdolheid, en vind ook uit hoe voorkombaar dit is deur 'n eenvoudige inenting.
22 Sep 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min