Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is. Nicolene beklemtoon ook die volgende:…
Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie…
Kliniese Dieetkundige Will van der Merwe kom leer ons vandag weer meer oor gesond eet. Hy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe 'n gebalanseerde bord kos moet lyk, en hoekom.
Simone Malan ’n biokinetikus van Bloemfontein en ’n semi-professionele uithouvermoë-atleet met ’n passie vir beweging, gesondheid en prestasie, het by Pulane Nel-Sekepe kom kuier vir 'n lekker Wellness praatjie. Sy werk met mense van verskillende ouderdomme en fiksheidsvlakke — van algemene gesondheid en rehabilitasie tot atlete wat beter wil presteer…
Leanie van der Merwe is ‘n tuisskool-ma van twee tienerseuns. Sy werk reeds die afgelope tien jaar met kinders en ouers as ‘n tutor, en verskaf opvoedkundige ondersteuning. Sy bied klasse aan in Kritiese en Kreatiewe Denke en is betrokke by ‘n skool in Bloemfontein, waar sy die senior studente…
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.