Gretha Wiid - ROMEINE 15:13

Loading player...
Ek bid dat dié God wat aan ons ’n toekomsverwagting gee, deur die geloof julle lewens met blydskap en vrede sal vul. Ja, mag julle lewens tot
oorlopens toe vol verwagting word deur die kragtige werking van die Heilige Gees. ROMEINE 15:13 NLV
25 Sep 2025 1AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Neville D - TIMOTEUS 4:7

Ek het die goeie stryd gestry, ek het die wedloop voltooi, en ek het gelowig gebly. 2 TIMOTEUS 4:7 NLV
9 Oct 1AM 1 min

Clement Martin - HEBREËRS 10:35

Moenie hierdie vertroue in God deur julle vingers laat glip nie. Dit hou vir julle ’n groot beloning in. HEBREËRS 10:35 NLV
8 Oct 1AM 2 min

Lynette Beer - ROMEINE 5:3

Dis egter nie al nie – ons jubel selfs in ons swaarkry, want ons besef dat die swaarkry ons leer om te volhard. ROMEINE 5:3 NLV
7 Oct 1AM 1 min

Ernie de Meyer - 1 KORINTIËRS 15:58

Dus, my geliefde broers en susters, staan baie vas, onbeweeglik. Gee altyd julle allerbeste vir die Here se werk, want julle weet voor die Here is alles wat julle doen die moeite werd. 1 KORINTIËRS 15:58 NLV
6 Oct 1AM 2 min