Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Loading player...
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos.
Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend โ›บ kamptoerusting, ๐Ÿš karavane, ๐Ÿ›ป 4x4 aksie, ๐Ÿ‰ groot skerm-rugby en ๐ŸŽถ lewendige musiek. Die ekspo is oop vir die hele gesin en bied โ€™n volledige naweekprogram.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

๐Ÿ“ˆ๐Ÿ’ฐ LUISTER WEER | โ€™n Lewe van finansiรซle sorgvryheid โ€“ wat kan verander? Is finansiรซle sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geรซrf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? ๐ŸŽ™๏ธ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate enโ€ฆ
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

๐ŸŽ™๏ธ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzรฉ twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: ๐Ÿ”น Nickey le Roux โ€“ Wyk 11 ๐Ÿ”น Francois Botha โ€“ Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke beloweโ€ฆ
14 Oct 18 min