Annelize Smit van Niekerk van NWKV gesels oor maniere om besoedeling te voorkom tydens skeerseisoen

Loading player...
Johan Gunter gesels met Annelize Smit van Niekerk, bestuurder Opleiding en Ontwikkeling by NWKV oor goeie raad en maniere om besoedeling te voorkom in die skeerseisoen wat jou woltjek kan benadeel.
1 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min