Boere Oktober Fees 2025 help om broodnodige fondse in te samel vir die President Steyn-skool Bloem

Loading player...
Die Steyner Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto vind 16 tot 18 Oktober 2025 plaas by Be Human buite Bloemfontein. Op Donderdag, 16 Oktober, klim groot name in die ring tydens die Bokke Fight Night. Oud-Springbokke Ollie le Roux en James “Bullet” Dalton pak mekaar. Die volgende aand, Vrydag, 17 Oktober 2025, is dit Ladies Night, met Steve Hofmeyr op die verhoog asook OFM se Shandor Potgieter wat teen ’n geheime teenstander te staan kom. Saterdag, 18 Oktober beloof pret vir die hele gesin met Appel op die verhoog, saam met Daniel Wesley, Ryk Kleynhans, Belinda & Amy, en die Grey College Boere Orkes!

Onderwysers Bianca Esterhuizen en Dricus Kotzé sluit by Yolanda Maartens aan met al die besomderhede oor vanjaar se Steyner Oktober Feesweek. OFM is die trotse mediaborg van die Boere Oktober Fees Week aangebied deur President Steyn-skool, geborg deur Human Auto.
1 Oct 2025 12PM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Buigsame studiemoontlikhede en gehalteonderrig is deel van Akademia se strategie

Navorsing wêreldwyd toon dat naskoolse opleiding ʼn belegging met groot toekomswaarde is. Dit is hier waar Akademia ʼn verskil maak deur buigsame studiemoontlikhede te bied wat gehalteonderrig vir voornemende studente toegankliker maak. Yolanda Maartens gesels met Jeanmarie van Niekerk, leier: Bemarkingsadviseurs by Akademia, hieroor en vind uit hoe Akademia hul…
19 Nov 6AM 4 min

The annual Northridge Mall Marathon is for serious runners and first timers

The annual Northridge Mall Marathon, taking place in Bloemfontein, offers runners an exciting opportunity to take on four race distances: 42km, 21km, 10km and a 5km fun run. Organised with routes that take participants through some of Bloemfontein’s well-known neighbourhoods, the event caters to both experienced athletes and casual runners,…
5 Nov 5AM 8 min

Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results

Producer Cat van der Merwe checks in with Sazly Moses from Bloemfontein Courant, about the 2026 Best of Bloemfontein – Bloemfontein Courant Readers' Choice Awards 2026 Results Sazly shares with us the detail on how many businesses participated, and more impressively, the total votes that came in this year. You…
9 Oct 8AM 3 min