
Wat van die onmenslike behandeling van Amerikaners deur immigrante?
Loading player...
Pous Leo het hom uitgespreek teen wat hy as onmenslike behandeling van immigrante in die VSA beskryf. Hy sê: "Iemand wat sê ek is teen aborsie, maar ek stem saam met die onmenslike behandeling van immigrante in die Verenigde State, ek weet nie of dit pro-lewe is nie." Die vraag is gestel aan die Withuis se perssekretaris, Karoline Leavitt...

