
Kriminele geregtigheid onder die loep by Korrektiewe Diens
Loading player...
Die Namibiese Korrektiewe Diens het 'n kriminele geregtigheid navorsingsforum gestig. Die forum poog om vas te stel waar kriminele aktiwiteite meestal voorkom met die doelwit om inligting in te samel oor kwessies soos misdaadvoorkoming, oorvol gevangenisse en oortreder rehabilitasie. Kosmos 94.1 Nuus het met die diens se kommissaris Lovisa Uukelo gepraat.

