
VSA-sluiting: Werkers word afgedank, nie huis toe gestuur nie
Loading player...
Die Withuis sê regeringsagentskappe maak gereed vir besnoeiings en afleggings wat sal plaasvind indien die afsluiting voortduur. Die regeringsluiting het Woensdag begin nadat Republikeine en Demokrate in die Kongres nie kon saamstem oor ʼn nuwe bestedingsplan nie. Visepresident JD Vance...

