
Sekoortreder-register is onnodig
Loading player...
Reaksie word ontvang op die nuus dat ‘n register vir seksoortreders ingestel sal word met die hof wat sal bepaal hoe lank oortreders op die register bly. Toegang tot die register sal deur klaringsertifikate verkry word om die veiligheid en waardigheid van betrokkenes te beskerm. Kosmos 94.1 Nuus het met Civic+264 se direkteur, Ethne Mudge gepraat. Volgens haar is die register nie nodig nie.

