Die eerste stap na ’n sterker en gesonder jy

Loading player...
Gesondheid is nie net ’n modegier of ’n korttermyn-doelwit nie – dit is ’n leefwyse. In hierdie week se “Wealth & Wellness Wednesday”-segment op OFM gesels Pulane Nel-Sekepe met Robbie Heuer, hoofafrigter en eienaar van Resuelto Fitness.
8 Oct 2025 English South Africa Health & Fitness · Health & Fitness

Other recent episodes

Fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande

Pulane Nel-Sekepe gesels met Nicolene Fourie, 'n pediatriese neurofisioterapeut by Martie du Plessis-skool. Nicolene verduidelik vir ons die belangrikheid van fisioterapie vir kinders met gestremdhede of ontwikkelingsagterstande, en praat oor die voordele as mens vroeg begin terwyl die kind se brein nog baie neuroplasties is. Nicolene beklemtoon ook die volgende:…
5 Aug 12 min

Om te 'Vegan' of nie... het jy al die nodige inligting?

Pulane Nel-Sekepe, wat self 'n paar jaar gelede 'n 'vegan' was, gesels met Will van der Merwe, kliniese dieetkundige van Bloemfontein, oor die moets en moenies van 'n 'vegan' dieet. Hulle bespreek alles wat jy moet weet, asook waarna jy spesifiek moet oplet. Onderweg leer ons interessante feite – nie…
4 Aug 9 min

Hoe lyk jou gebalanseerde bord kos?

Kliniese Dieetkundige Will van der Merwe kom leer ons vandag weer meer oor gesond eet. Hy gesels met Pulane Nel-Sekepe oor hoe 'n gebalanseerde bord kos moet lyk, en hoekom.
3 Aug 13 min

Binne vs Buite Oefen... Wat is beter en hoekom?

Simone Malan ’n biokinetikus van Bloemfontein en ’n semi-professionele uithouvermoë-atleet met ’n passie vir beweging, gesondheid en prestasie, het by Pulane Nel-Sekepe kom kuier vir 'n lekker Wellness praatjie. Sy werk met mense van verskillende ouderdomme en fiksheidsvlakke — van algemene gesondheid en rehabilitasie tot atlete wat beter wil presteer…
23 Jul 15 min

Waar gaan jou kind beste inpas, tuisskool of gewone skool?

Leanie van der Merwe is ‘n tuisskool-ma van twee tienerseuns. Sy werk reeds die afgelope tien jaar met kinders en ouers as ‘n tutor, en verskaf opvoedkundige ondersteuning. Sy bied klasse aan in Kritiese en Kreatiewe Denke en is betrokke by ‘n skool in Bloemfontein, waar sy die senior studente…
13 Jul 9 min