Riaan van Zyl van Rotswand Simbras gesels oor sy ondervinding en deelname aan Nampo Alfa

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Riaan van Zyl van Rotswand Simbras net buite Wnburg, oor sy deelname en ondervinding verlede jaar aan Nampo Alfa en wat dit vir hom beteken het.
12 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min