Swangerskap-en-babaverlies: Jeanette Coetzee deel haar storie

Loading player...
Oktober is Swangerskap- en baba-verlies-bewusmakingsmaand – ’n tyd waarin ons stilstaan by die duisende gesinne wat elke jaar verlies beleef, en ’n tyd om die kleintjies te onthou wat nie meer by ons is nie. Jeanette Coetzee het haar storie met ons deel.

Die Lilybet-groep bied op 25 Oktober 'n geleendheid aan vir alle ouers wat al 'n kind aan die dood moes afstaan.
Plek: Pierre van Ryneveld Geloofsfamilie (14 Baltimore straat, Pierre van Ryneveld)
Tyd: 13:30 vir 14:00
Koste: R75pp
Kontak: 083 709 0652 (Karen van Heerden)
10 Oct 2025 6AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: Spreading the Love

Vandag gesels ons met Lizelle Marucchi, die stigter van die nie-winsgewende organisasie Spreading the Love. Wat in 2014 in haar eie kombuis begin het met kos vir gesinne wat alles verloor het, het vandag gegroei tot ’n beweging van mense wat hande vat om hoop te versprei.
30 Jan 5AM 10 min

Produktiwiteitswenke met Helen Nicholson

Ons gesels vandag met Helen Nicholson, ook bekend as die “Networking Queen”. Sy is die stigter en uitvoerende hoof van The Networking Company, ’n topverkoper-outeur van vier sakeboeke, en ’n kenner op die gebied van produktiwiteit, persoonlike kragvaardighede en bewustheid. Helen help mense om slimmer te werk – nie net…
27 Jan 5AM 19 min

Snoete-goete: skeidingsangs by troeteldiere

Sarina gesels met Dr Marius Louw van Accuvet oor skeidingsangs by troeteldiere, hoe om dit betyds raak te sien, en wat jy kan doen om jou viervoetige vriende veilig en rustig agter te laat wanneer jy met vakansie gaan.
23 Jan 5AM 9 min