ENGO en Omgie is reg vir Omgiedag 31 Oktober!

Loading player...
Omgiedag is om die draai en vind plaas op 31 Oktober 2025! Dit is die vyfde jaar wat die fondsinsamelings dag plaasvind. Besighede kan ’n pakket koop teen R1500 of plakkers kan gekoop word teen R20 vir ’n volwassene en R10 vir ’n kind! Vir besonderhede, stuur ‘n epos aan info@engo.co.za of ’n WhatsApp na hul bemarkingsnommer 060 548 5543.
13 Oct 2025 5AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Oktober is Omgie-maand en ENGO vra vroegtydig vir ondersteuning vanjaar

ENGO se geliefde gelukbringer OMGIE herinner luisteraars jaarliks daaraan dat een klein daad van omgee 'n groot verskil kan maak. Met Oktober en Omgiemaand wat vinnig nader kom, is dit tyd om uit te vind wat ENGO vir 2026 beplan. OMGIE sluit by Yolanda Maartens aan en vertel dat jy…
7 Aug 5AM 3 min

Katrien Bredenkamp - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Hoof Apteker en Bestuurder, Katrien Bredenkamp gesels met Yolanda Maartens by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall. Hul praat oor wat dit beteken vir hulle om nie net ‘n apteek in die gemeenskap te wees nie maar ‘n apteek ván die gemeenskap. Ook oor hoe maklik dit isom medikasie…
30 Jul 4AM 2 min

Lourens Barnard - Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall

Yolanda Maartens kuier by Arrie Nel Eureka Apteek in Sechaba Mall en gesels met Apteker Lourens Barnard. Hy vertel ons meer van die kliniek, watter dienste hulle bied en hoe maak dit gesondheidsorg makliker en meer toeganklik vir die gemeenskap.
30 Jul 4AM 3 min