NAMPO Alfa: Lizette Vermaak vertel oor die skou en hoogtepunte in 2025

Loading player...
Dis eersdaags NAMPO Alfa wat gehou word by NAMPO Park in Bothaville vanaf 16-18 Okt. Isabel van Tonder gesels met Lizette Vermaak, organiseerder lewende hawe by NAMPO Alfa oor die skou en wat alles hoogtepunte is vanjaar.
13 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min