Landbou en doelgerigte landboutoerusting loop hand aan hand

Loading player...
Besoekers aan NAMPO Alfa kan 'n ekspo verwag waar landbou en doelgerigte landboutoerusting hand aan hand loop. Isabel van Tonder gesels met Thys Ingwerson van Taltec oor die noodsaaklikheid van goeie landboutoerusting.

Die vierde aflewering van Sentraal SA se grootste lewendehawe, jag-en-buitelug ekspo - NAMPO Alfa - vind 16 tot 18 Oktober op NAMPO Park buite Bothaville plaas en dis ook waar die vier Lamb Champs Vrydag teen mekaar te staan kom.
14 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min