Die fokus is op aftredebeplanning en Isabel van Tonder gesels met Andre Tuck van 10X Investments oor versteekte belasting wat spaarfondse laat wegsyfer.
14 Oct 2025 11PM
English
South Africa
Business News · Business
Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
Die onlangse Lamb Champs in Bloemfontein het groot belangstelling gelok, met meer as 61 familieboere wat deelgeneem het. Isabel van Tonder gesels met Francois Rossouw van Saai, oor die gesogte kompetisie.
Vrystaat Landbou is bekommerd oor toenemende gevalle van misdaad, in die Vrystaat se landelike gebiede.Die misdade dui daarop dat dieselfde misdaadsindikaat moontlik betrokke kan wees. Dr Jane Buys en Isabel van Tonder, gee mee inligting daaroor.
Tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres, het Isabel van Tonder met die President van Agri SA gesels oor volhoubaarheid, grondhervorming en die belangrikheid van landboudata.
tydens die onlangse Agri Noord-Kaap kongres is Willem Symington weer as President van die organisasie verkies. Isabel van Tonder gesels met hom oor die belangrikheid van boerderydata en watersekerheid vir die Noord-Kaap.
iono.fm may request cookies to be stored on our device. We use cookies to understand how you interact with us, to enrich and personalise your experience, to enable social media functionality and to provide more relevant advertising. Using the sections below you can customise which cookies we're allowed to store. Note that blocking some types of cookies may impact your experience.