Willie Coetzee van Total Energies gesels oor hoe ekosisteme, water en die natuur hulle erns is

Loading player...
Die bewaring van ekosisteme, water en die natuur is 'n groot fokus vir Total Energies. Isabel van Tonder gesels met Willie Coetzee, Sleutelbestuur Spesialis by Total Energies oor hulle benadering hieroor.
19 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min