Jurg Kruger, voorsitter van Eyes and Ears (E2) gesels oor saaddiefstal

Loading player...
Saaddiefstal is aan die toeneem en dit beloop alreeds miljoene rande, Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger, voorsitter van Eyes and Ears (E2), wat die SAPIS Agri landboustruktuur verteenwoordig, oor hierdie groot probleem.
21 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min