Daar is onlangs 'n operasionele vergadering met Departement landbou gehou oor bek-en-klouseer

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Isabel Kruger, Veiligheidsverteenwoordiger en spesialis op die gebied van veediefstal by Vrystaat landbou, oor die onlangse operasionele vergadering in samewerking met Dept landbou en die nuutste nuus oor bek-en-klouseer.
20 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min