'N WONDERWERK VIR CORDREY VAN JAARSVELDT I DIE REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Loading player...
God het vir hierdie 15-jarige Cordrey van Jaarsveldt wat 'n droom het om die Vasbyt by te woon in die Kalahari hierdie Desember 'n wonderwerk gedoen. Luister gerus na hoe God in die detail gewerk het om dit moontlik te maak. Die Real Brekfis (06:00-09:00) se Neville, Benescke en Francois het met hom gesels.

Hy het luisteraars gebruik en Radio Tygerberg het dit gefassiliteer.

#inspirasie #motivation #dierealbrekfis #miracleaftermiracle
24 Oct 2025 2AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min