Jeandri van Wyk, onderwyseres aan die Merensky Landbou Akademie gesels oor die skool

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Jeandri van Wyk, onderwyseres aan die Merensky Landbou Akademie in Limpopo, oor die skool se landbou-afdeling.
26 Oct 2025 11PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Die SA wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf spog met 'n premiumgehalte-oes ondanks verskeie uitdagings, insluitend klimaatdruk. Elsabe Richard-May het met Rico Basson, uitvoerende hoof van South Africa Wine gesels om meer uit te vind hieroor.
25 May 11PM 7 min