LOERIEFEES 2025 - Laerskool George Suid - 27 Oktober 2025

Loading player...
🪂💥LOERIEFEES 2025 - Dis ’n Fees vir die Gemeenskap – en hierdie jaar kan jy selfs ’n MOTOR WEN! 🚗💨
🪂 Veerlose vlerke - Juf Zani – Gr 4 juffrou en Juf Alphia- Gr 1 juffrou het kom vertel HOEKOM hulle gaan spring. Luister weer:
Die SFM span is Saterdag 1 November van 09:00 – 12:00 regstreeks by Laerskool George Suid vir die kleurvolste fees op die Tuinroete – die LoerieFees 2025! 🪂💥
Kom geniet: 🪂 Veerlose vlerke 🎨 Colour Run 🎯 Boogskiet ⚽ Touch Rugby & Ouer-Netbal 🎡 Stalletjies & Springkastele 🐶 Hondeskou en nog vele meer:
📍 Laerskool George Suid
🗓️ 31 Oktober & 1 November
🎧 Luister op SFM Streek RADIO – Jou gemeenskapsklank!
#LoerieFees2025 #SFMStreekRadio #WenNMotor #Gemeenskap #GeorgeSuid #BuiteUitsending #FeesPret #Tuinroete
27 Oct Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kus tot Kruin – waar ons die natuur se stem laat hoor.🌍27 November 2025

🔥🌿Hierdie week kyk Fred na die brande in Danabaai– hoe dit ontstaan, watter skade dit aanrig, en waarom onbeheerde, onbeplande veldbrande só gevaarlik is vir ons mense, wild én omgewing. Maar dis nie al nie… 🐘 Olifante, baba-robbe, en pangolins is weer in die nuus met ontstellende verhale oor die…
27 Nov 15 min

Protek - Winning the Battle Against Ants! 🐜 - 17 November 2025

🌿 Winning the Battle Against Ants! 🐜 Ants taking over your kitchen, paving or pet’s food? Protek has the fix! Protek’s Paul Hartzenberg explains: ✔️ Why ants are suddenly invading your kitchen, cupboards and counters ✔️ Which indoor products wipe out the entire colony — queen included ✔️ How to…
17 Nov 14 min