GEE-week: Charonike gebed

Loading player...
Nadat die Mid-Oggend span daarin kon slaag om met behulp van gehoorsame en getroue luisteraars R100 000 in te samel, het Charonike almal in trane gehad met haar hartroerende dankgebed. Luister gerus en bid saam.
30 Oct 2025 2AM Afrikaans South Africa Education · Health & Fitness

Other recent episodes

VERSKILMAKERS: Spreading the Love

Vandag gesels ons met Lizelle Marucchi, die stigter van die nie-winsgewende organisasie Spreading the Love. Wat in 2014 in haar eie kombuis begin het met kos vir gesinne wat alles verloor het, het vandag gegroei tot ’n beweging van mense wat hande vat om hoop te versprei.
30 Jan 5AM 10 min

Produktiwiteitswenke met Helen Nicholson

Ons gesels vandag met Helen Nicholson, ook bekend as die “Networking Queen”. Sy is die stigter en uitvoerende hoof van The Networking Company, ’n topverkoper-outeur van vier sakeboeke, en ’n kenner op die gebied van produktiwiteit, persoonlike kragvaardighede en bewustheid. Helen help mense om slimmer te werk – nie net…
27 Jan 5AM 19 min

Snoete-goete: skeidingsangs by troeteldiere

Sarina gesels met Dr Marius Louw van Accuvet oor skeidingsangs by troeteldiere, hoe om dit betyds raak te sien, en wat jy kan doen om jou viervoetige vriende veilig en rustig agter te laat wanneer jy met vakansie gaan.
23 Jan 5AM 9 min