
Sprinkaan-spuitgif benadeel waterdiere, voëls: ekoloog
Loading player...
Ekoloog dr. Peter Cunningham maan dat die insekdoders wat op die sprinkane gebruik word, giftig is. Landbouminister Inge Zamwaani het ’n groot uitbreking van Afrika-treksprinkane in die Zambezi-streek in die parlement aangekondig en gesê spanne is ontplooi om spuitoperasies uit te voer. Cunningham het in dié verband met Kosmos 94.1 Nuus gepraat.

