Die Brangus ras is baie besonders, Reinet Meyer vertel meer

Loading player...
Die Brangus ras word beskryf as sterk,aanpasbaar,gehard,produktief en betroubaar - om maar net 'n paar eienskappe te noem. Isabel van Tonder gesels met Reinet Meyer, stoetteler van Bruljant stoetery oor die besondere ras.
4 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min