Probleem en indringerplante raak 'n toenemende probleem op plase, deel 1

Loading player...
Probleem en indringerplante raak 'n toenemende probleem vir menige boere. In deel 1 gesels Isabel van Tonder met Prof Charlie Reinhardt, voormalige hoof van die Departement plantproduksie en grondkunde by die Universiteit van Pretoria, oor die probleem.
9 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min