Alf White vertel meer oor die Ystermankompetisie wat eerskomende naweek plaasvind

Loading player...
Isabel van Tonder geserls met Alf White, Finansiele hoof van NWK, oor die ystermankompetisie wat eerskomende naweek in Mosselbaai plaasvind.
10 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min