
NamRA se nuwe stelsels teiken kliëntediens, wettige handel
Loading player...
NamRA het 'n nuwe kliëntediens bestuurstelsel, ONYOFI en ‘n terugvoerstelsel, SANSDIV bekend gestel. Volgens NamRA sal dit kliëntediens bevorder en belastingbetalers en handelaars bemagtig. NamRA-kommissaris Sam Shivute sê die agentskap wil wettige handel bevorder. Shivute het ook gepraat van dwelms ter waarde van 7,5 miljoen Namibiese dollar wat by die Ariamsvlei-grenspos oor die naweek gevind

