Elmarie Prinsloo, Hoof-uitvoerende beampte van Bloemskou vertel meer oor volgende jaar se skou

Loading player...
Bloemskou vind volgende jaar plaas vanaf 23 April tot 2 Mei en die skoubestuur is druk besig om die skou vir volgende jaar te beplan. Isabel van Tonder gesels met Elmarie Prinsloo, Hoof-uitvoerende beampte, oor die verwagtinge van die landbou-afdeling, volgende jaar.
18 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min