Dr Hanri Bester-Cloete gesels oor knopvelsiekte onder vee

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Dr Hanri Bester-Cloete, staatsveearts van Bloemfontein Veterinere kliniek oor knopvelsiekte. Sy gesels ook oor die simptome, verspreiding, die effektiwiteit van entstowwe en die gevare daarvan om boererate te volg in die behandeling van die siekte.
19 Nov 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min