16 DAE VAN AKTIVISME VIR GEEN GEWELD I JENNA-LEIGH BILONG I REAL BREKFIS (06:00-09:00)

Loading player...
16 DAE VAN AKTIVISME VIR GEEN GEWELD TEEN VROUE EN KINDERS I JENNA-LEIGH BILONG I REAL BREKFIS (06:00-09:00)
Luister hier:

Vandag begin die 16 Dae van Aktivisme teen Geweld teen Vroue en Kinders. Die Real Brêkfis (06:00-09:00) met Neville, Benescke en Francois het gesels met Jenna-Leigh Bilong, bekende nuusaanbieder wat self ’n donker pad gestap het — maar vandag vryuit kan getuig dat God genees, herstel en tweede kanse gee.

Mag haar storie jou bemoedig… en mag ons saam ’n standpunt inneem vir waardigheid, veiligheid en genesing vir elke vrou en kind.

#16DaeVanAktivisme #StopGeweld #GeenGeweldTeenVroueEnKinders #DieRealBrekfis #RadioTygerberg104fm
25 Nov 2025 1AM English South Africa Christianity

Other recent episodes

DIE REAL BRÊKFIS | ADVOKAAT NADENE BADENHORST

Advokaat Nadene Badenhorst gesels oor die voorstelle om kerke en geloofsorganisasies in Suid-Afrika te reguleer — en wat dit vir ons godsdiensvryheid kan beteken. 'n Gesprek wat elke gelowige en kerkleier behoort te hoor. Luister nou 🎧🙏 #GodsdiensVryheid #FORSA #SuidAfrika #Potgooi
22 Jul 3AM 10 min

MOTIVEERING MAANDAG | Gretha Wiid

Dis weer tyd vir Motiveering Maandag"Moet nog nie jou Maandag afskryf nie! Gretha Wiid herinner ons met die kragtige woord :“ you’re not gone yet because you’re not done yet!!
20 Jul 3AM 3 min

Mansgesondheidsmaand | Dr. Darren Green

Dr. Darren Green gesels op die Real Brêkfis oor mans se geestes-en emosionele gesondheid. Vir hulp met gesteesgesondheid, kontak 0800 456 789 of besoek SADAG se webwerf by www.sadag.org
25 Jun 6AM 12 min