
Weird Wide Web - Lekbare "pigs-in-blankets"geskenkpapier is nou 'n ding in die VK
Loading player...
Aldi het amptelik oorlog verklaar teen tradisionele geskenkpapier – deur lekbare varke-in-kombers-inpakpapier vry te stel. Ja, inpakpapier wat jy eintlik kan proe.

