Daar was onlangs groot suksesse met die vastrek van saaddiefstal sindikate

Loading player...
Isabel van Tonder gesels met Jurg Kruger, voorsitter van Eyes and Ears of E2 organisasie, oor hulle suksesse onlangs in die Vrystaat, met die vastrek van saaddiefstal sindikate.
8 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min