Kus tot kruin 🐍SLANGE! Is hul vriend… of vyand? 12 Desember 2025

Loading player...
Somer is hier en skielik dink almal weer aan daardie glibberige gaste wat ons tuine besoek! Maar… voordat jy skrik en hardloop — kom leer eers! 😉 Vandag gesels Fred met Devon de Villiers van Slangboere Mosselbaai — ’n ware slangkenner wat selfs in die VSA sy vaardighede gaan verbeter het. 🐍
Hy deel insig soos:
🐍 Wat lok slange na jou erf?
🐍 Hoe bly jy veilig sonder paniek?
🐍 Watter slange is gevaarlik… en watter net nuuskierig?
🐍 Wenke vir slim, kalm hantering wanneer jy ’n slang raakloop.
🌿📢 As jy ooit gewonder het hoe om tussen feit en vrees te onderskei — moet jy hierdie gesprek hoor!
📻 Skakel in daagliks op 90.1 FM | 104.1 FM in die Tuin Roete.
🌍 Luister weer:
🐍💬 ’n Avontuur wag — kom ontmoet saam met ons die Tuinroete se glibberige pêlle!
#Slangboere #KusTotKruin #SFMStreekRadio #Tuinroete #Slange #WildlifeEducation
11 Dec 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

Kruger Internasionaal Bate en Welvaartbestuur - 20 Oktober 2026

📈💰 LUISTER WEER | ’n Lewe van finansiële sorgvryheid – wat kan verander? Is finansiële sorgvryheid net beskore vir mense wat baie geld verdien of welvaart geërf het? Of begin dit by die besluite wat ons vandag neem? 🎙️ Danny gesels met Dries Kruger, Direkteur van Kruger Internasionaal Bate en…
15 Oct 10 min

DEMOKRATIESE ALLIANSIE: KANDIDAAT BEKENDSTELLING - 14 Oktober 2026

🎙️ MUNISIPALE VERKIESING 2026 | DA-KANDIDAATBEKENDSTELLING In hierdie politieke promosie gesprek stel Dirk Kotzé twee van die Demokratiese Alliansie se wykskandidate vir Mosselbaai bekend: 🔹 Nickey le Roux – Wyk 11 🔹 Francois Botha – Wyk 4 Die kandidate gesels oor wat hulle aan inwoners van hul onderskeie wyke belowe…
14 Oct 18 min