Akademia kan jou help om jou studie drome in aksie om te skakel – al werk jy reeds

Loading player...
Werk jy reeds maar het jy drome om verder te studier? Akademia se nauurse afstandsmodel bied vir jou die geleentheid om jou drome in aksie om te skakel. Kayla Barker gesels met Danelle Conradie, bemarkingsadviseur by Akademia, hieroor. Neem die eerste tree op jou studiereis deur www.akademia.ac.za te besoek. Studieaansoeke vir 2026 is nog oop.
12 Dec 2025 3AM English South Africa Education · Leisure

Other recent episodes

Akademia wil as studietuiste, jou nader aan jou droomtoekoms bring!

Wil jy graag in 2027 in jou moedertaal studeer? Akademia nooi jou uit na hul kampusopedae in Pretoria en die Paarl wat eersdaags plaasvind. Yolanda Maartens gesels met Danelle Conradie, Bemarkingsadviseur by Akademia, oor die opwindende geleenthede wat die instansie studente bied en ook oor die opedae so wel as…
27 Feb 3AM 3 min

Die 26ste Kloppers Marathon vind plaas in 2026!

Bemarkingsbestuurder by Kloppers, Mel Mulder, sluit by Yolanda Maartens aan om hul opwinding te deel oor die 26ste Kloppers Marathon wat die 7de Februarie plaasvind. Daar is nuwe roetes, ‘n nuwe venue by Sentraal en die marathon word vanjaar in samewerking met die Pentagon Pistols hardkloopklub aangebied. Aanlyn inskrywings is…
29 Jan 4AM 3 min