Prof Francois Deacon gesels oor die eerste kameelperd navorsingstasie wat buite Bloemfontein geopen het

Loading player...
Daar het onlangs 'n kameelperd navorsingstasie buite Bloemfontein geopen, wat die eerste van sy soort in die wereld is. Isabel van Tonder gesels met Prof Francois Deacon van Departement Vee, Wild en Weidingkunde by die Vrystaat Universiteit oor die sentrum en hoekom dit nodig is om navorsing op kameelperde te doen.
14 Dec 2025 10PM English South Africa Business News · Business

Other recent episodes

Veediefstal kom toenemend voor en Vrystaat Landbou is baie bekommerd daaroor

Veediefstal is 'n georganiseerde misdaad en in bykans alle gevalle kan die inligting wat gegee is om die misdaad te pleeg, deurgetrek word na inligting wat van jou eie plaaswerkers verkry is. Die afgelope week is daar 45 skape in die Steynsrus gebied gesteel, en die lammers is padlangs doodgeslaan…
2 Sep 11PM 7 min