'Huis is waar ons as gesin saam is'
Loading player...
Toe haar man vir meer as ‘n jaar gesukkel het om in Suid-Afrika werk te kry, is die Richardson-gesin gedwing om hul vlerke wyer uit te strek, en binne twee weke het haar man ‘n pos in Londen gehad.
Terwyl hy daar vir sy gesin ‘n nuwe begin geskep het, het sy hier in Suid-Afrika alles voorberei vir die volgende hoofstuk in die jong gesin se storie.
Hierdie hoofstuk is vol onsekerheid, hartseer en opgewondenheid, net soos díévan soveel ander Afrikaners.
In vandag se Grenslose Geselsies praat Marisa Engelbrecht met Felicia Richardson oor afskeid, hereniging en hervestiging.