Moedertaal-geankerde kinders in ’n nuwe omgewing
Loading player...
Wanneer ’n gesin emigreer, pak hy nie net sy tasse nie, hy pak ook sy taal en sy identiteit.
Maar wat gebeur wanneer daardie TAAL stadig stil raak in die nuwe land?
Wanneer ’n kind begin speel en droom in ’n ander taal as dié waarin sy ouma hom lief het?