Reinard Kotze - JESAJA 40:31

Loading player...
maar die wat op die Here wag, kry nuwe krag; hulle vaar op met vleuels soos die arende; hulle hardloop en word nie moeg nie, hulle
wandel en word nie mat nie. JESAJA 40:31 AFR53
2 Jan 12AM English South Africa Religion & Spirituality · Christianity

Other recent episodes

Gerald Peterson - ROMEINE 12:1

EK vermaan julle dan, broeders, by die ontferminge van God, dat julle jul liggame stel as 'n lewende, heilige en aan God welgevallige offer — dit is julle redelike godsdiens. ROMEINE 12:1 AFR53
30 Jan 12AM 1 min

Lynette Beer - PSALMS 51:19

Die offers van God is 'n gebroke gees; 'n gebroke en verslae hart sal U, o God, nie verag nie! PSALMS 51:19 AFR53
29 Jan 12AM 2 min

Peter Kotze - JAKOBUS 4:7

Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug. JAKOBUS 4:7 AFR53
27 Jan 12AM 2 min