
SA kabinet soek strategy teen onwettige immigrasie
Loading player...
Die direkteur-generaal van binnelandse sake, Tommy Makhode, sê die departement ondersteun die grensbestuursowerheid se optrede met terugkerende besoekers na die feestyd. Dit volg nadat daar vroeër baie pogings was om die grens onwettig oor te steek. Makhode het by die Beitbrug-grenspos in Limpopo bewerings van mislukking deur die departement om onwettige immigrasie te stop, verwerp en gesê dit is 'n wêreldwye uitdaging. Daar word tans regeringstrategieë, insluitend nuwe beleidshervormings, beplan:

