Gaza hongersnood afgeweer maar dinge is steeds bedroef

Loading player...
Terwyl hongersnood in Gaza vir nou afgeweer is, groei die behoeftes van inwoners vinniger as wat hulp kan inkom. Die VN se sekretaris-generaal Antonio Guterres sê meer oorgange, die opheffing van beperkings op kritieke items, die verwydering van burokrasie, veilige roetes binne Gaza, volgehoue befondsing en onbelemmerde toegang dringend nodig is.
5 Jan 5AM Afrikaans South Africa News

Other recent episodes

NTN lei akteurs op in Februarie

Die Nasionale Teater van Namibië bied in Februarie weer die Stage Actors Training Lab aan. Die opleidingsprogram, wat elke Saterdag tussen 10-uur en 3-uur by die NTN-repetisielokaal sal plaasvind, is ontwerp om aspirant- en professionele Namibiese akteurs toe te rus met die vaardighede wat nodig is om in die teatersektor…
6 Jan 11PM 1 min

Geen foefies, slenters sal geduld word met begin van skooljaar nie

Onderwysminister dr. Sanet Steenkamp het gewaarsku dat geen leerder vir plasing in 'n openbare skool moet betaal nie. Sy het onderwysers en skooladministrateurs gewaarsku dat die aanvaarding van geld, geskenke of gunste vir toelating onwettig is, en het ouers aangespoor om amptelike toelatingsprosedures deur streek- en skooltoelatingskomitees te volg. Sy…
6 Jan 11PM 1 min

Reaksie op vierde skommeling van uitvoerende direkteure sedert Maart

Reaksie word ontvang op die vierde skommeling van uitvoerende direkteure tussen ministeries sedert Maart 2025. Dit laat kommer ontstaan oor die staatsdiens se effektiwiteit en stabiliteit, en uiteindelik dienslewering. Kosmos 94.1 Nuus het met beleidskenner, Pius Dunaiski gepraat wat sê dit kan 'n kwessie van vertroue wees.
6 Jan 11PM 1 min

Saak teen vermeende skieter van DJ Warras uitgestel

Die Johannesburgse landdroshof het die saak teen Warrick "DJ Warras" Stock se vermeende moordenaar, Victor Majola, tot volgende Dinsdag uitgestel vir 'n formele borgtogaansoek. Stock is op Versoeningsdag voor die Zambezi-gebou in die stad vermoor. Die 44-jarige Majola staan tereg op aanklag van moord met voorbedagte rade en sameswering om…
6 Jan 10PM 1 min