
Onderwysaktivis kap stygende privaatskool-fondse
Loading player...
Die onderwysaktivis Hendrick Makaneta sê privaat skole se stygende skoolfondse bedreig toegang tot gehalte-onderwys. Hy sê sommige skole kos nou meer as 400 000 Suid-Afrikaanse rand per leerder per jaar. Makaneta sê die styging is hoër as inflasie en plaas druk op huishoudings, sluit ouers uit en vererger ongelykheid. Hy vra deursigtigheid en beraadslaging oor die manier waarop skole en onderwysowerhede pryse bepaal:

